|
|
T u i s b l a d
Ons skool bestaan alreeds sedert 1930 en is geleë in die pragtige, immergroen, historiese Wynberg.
Ons is al vir jare die voorkeurkeuse vir Afrikaanse onderrig in die suidelike voorstede. Soos ons missie aandui, is die kind se opvoeding in sy geheel van kardinale belang. Om dit te bereik, handhaaf ons 'n gesonde balans tussen die drie belangrike opvoedingspilare, naamlik akademie, sport en kultuur. Hierdie aspekte word aangewend deur die aanleer van Christelike waardes en beginsels.
Hoogtepunte sluit in:
|
Adres: Waterloo Green, Wynberg, 7800 Telefoon: (021) 762-2234 Faks: (021) 797-1978 Epos: admin@svdstel.co.za |