Laerskool Simon van der Stel

Waar elke kind belangrik is

Home
Geskiedenis
Etos en Strewe
Uit die Kantoor
Akademie
Kultuur
Avontuurklub
Marike de Klerk
Atletiek
Krieket
Netbal
Rugby
Skaak
Swem
Tennis
Toutrek
Nuusbrief
Nasorg
Beheerliggaam
Ouerkomitee
Kontak Ons
Skooldrag
Toelatingsvorm

 

 

K u l t u u r

 

 

 

'n Gesonde kultuurbalans met verskeie kultuuraktiwiteite.

Ons spog ook op hierdie gebied met verskeie goue en silwer Eisteddfod-medaljes.

 

 

 

 

 

 

 

Gereelde redenaarskompetisies en jaarlikse deelname aan die ATKV se landswye kompetisie.

 

Klavier, blokfluit en kitaarlesse. (Ons behaal puik prestasies op die jaarlikse UNISA-musiekeksamens.)

 

Jaarlikse verhoogproduksie waaraan alle leerders deelneem.

 Adres:    Waterloo Green, Wynberg, 7800

Telefoon:    (021)  762-2234

Faks:    (021)  797-1978

Epos:    admin@svdstel.co.za