Ons is trots daarop dat ons
skool so pas vier WP skaakspelers opgelewer het.
Dewaldt Maré (WP), John-Ross
Farquhar, Adriaan Zeeman en Henka Meyer
(WP Ontwikkeling) neem vanaf 6 tot 9 Julie deel aan die SA Skole
Skaaktoernooi te Wynberg Boys' High School.