|
|
A k a d e m i e
Simon van der Stel het tydens die onlangse geletterdheidsevaluering in die Wes-Kaap 'n uitmuntende 100% behaal. Hierdie vlak word gehandhaaf deur hoogs gekwalifiseerde, toegewyde onderwysers wat omgee vir elke kind.
Individuele aandag aan elke kind word gewaarborg deur 'n baie klein onderwyser-leerder verhouding van 1:23.
Leerders word aangemoedig om goeie leesgewoontes aan te leer en 'n goed toegeruste skoolbiblioteek is beskikbaar vir hierdie doel.
Kabous Meiring, 'n bekende op Radio Sonder Grense, dra die belangrikheid van lees oor aan ons leerders. |
Adres: Waterloo Green, Wynberg, 7800 Telefoon: (021) 762-2234 Faks: (021) 797-1978 Epos: admin@svdstel.co.za |