Laerskool Simon van der Stel

Waar elke kind belangrik is

Home
Geskiedenis
Etos en Strewe
Uit die Kantoor
Akademie
Kultuur
Avontuurklub
Marike de Klerk
Atletiek
Krieket
Netbal
Rugby
Skaak
Swem
Tennis
Toutrek
Nuusbrief
Nasorg
Beheerliggaam
Ouerkomitee
Kontak Ons
Skooldrag
Toelatingsvorm

 

 

T o u t r e k

 

 

280 kg en 320 kg verwerf WP-kleure

 

Die toutrek het vanjaar baie nuwe jong

 trekkers gehad.  Dit was 'n bou-jaar waar al die nuwelinge hard gemaak moes word.

 

 Elke Saterdag moes hulle vroeg opstaan terwyl almal nog lekker gelê en slaap het.  Asof dit nie erg genoeg was nie, moes die arme kinders nog honger ly tot die weegsessie verby was. 

 

Die gees was egter Saterdag na Saterdag fantasties en groot opwinding het opgebou na die WP-kampioenskappe.

 

Die SA-kampioenskappe het vanjaar te Suurbraak plaasgevind.
 

 Adres:    Waterloo Green, Wynberg, 7800

Telefoon:    (021)  762-2234

Faks:    (021)  797-1978

Epos:    admin@svdstel.co.za