|
|
Swem
Ons swemmers het 'n baie goeie seisoen beleef. Die jaarlikse driehoekige byeenkoms tussen ons, Zwaanswyk en Timour Hall is deur Zwaanswyk aangebied. Verskeie van ons swemmers het 1ste plekke behaal. Tydens die streeksgala tussen ons, Kronendal, Llandudno, Golden Grove en St Josephs, die volgende swemmers 1ste plekke behaal: * Jarod Gerber S 0.12 Vryslag, vlinderslag, borsslag en rugslag * Arno Pelser S 0.14 Rugslag * Kayla Claassen D 0.11 Borsslag Die seuns 0.14 4 x 25 m Vryslag-aflos, asook 4 x 25 m Wisselslag-aflos, wat uit Arno Pelser, Jarod Gerber, Justin Aggenbacht en Carl Möhr bestaan het, het skitterend geswem en albei kere 1ste gekom, maar was ongelukkig in die Wisselslag-aflos gediskwalifiseer. |
Adres: Waterloo Green, Wynberg, 7800 Telefoon: (021) 762-2234 Faks: (021) 797-1978 Epos: admin@svdstel.co.za |