Laerskool Simon van der Stel

Waar elke kind belangrik is

Home
Geskiedenis
Etos en Strewe
Uit die Kantoor
Akademie
Kultuur
Avontuurklub
Marike de Klerk
Atletiek
Krieket
Netbal
Rugby
Skaak
Swem
Tennis
Toutrek
Nuusbrief
Nasorg
Beheerliggaam
Ouerkomitee
Kontak Ons
Skooldrag
Toelatingsvorm

 

 

A t l e t i e k

 

Kevin Singleton  -  Top-atleet van die jaar

 

Kevin is vir die WP-span gekies wat teen Boland en SWD aan die Wes-Kaapbyeenkoms deelgeneem het.

 

Hy het aan die SA's te Polokwane gaan deelneem waar hy 'n 7de plek behaal het.

2009 is 'n baie goeie jaar vir Simon van der Stel se atlete.  Hulle het skitterende hoogtes bereik!

 

Ons het 5 atlete in die Wynbergstreekspan gehad, nl.:

*Kayla Claassen  D 0/11  Verspring

*Kevin Singleton  S 0/12  Spiesgooi, Diskus

*Ruben Fourie  S 0/11  Gewigstoot

*Jarod Gerber  S 0/12  Spiesgooi

 

 

RED HAWK SPUR in Plumstead het eetbewyse geskenk vir al die 1ste, 2de en 3de plekke behaal tydens ons atletiekbyeenkoms.

 Adres:    Waterloo Green, Wynberg, 7800

Telefoon:    (021)  762-2234

Faks:    (021)  797-1978

Epos:    admin@svdstel.co.za