Laerskool Simon van der Stel

Waar elke kind belangrik is

Home
Geskiedenis
Etos en Strewe
Uit die Kantoor
Akademie
Kultuur
Avontuurklub
Marike de Klerk
Atletiek
Krieket
Netbal
Rugby
Skaak
Swem
Tennis
Toutrek
Nuusbrief
Nasorg
Beheerliggaam
Ouerkomitee
Kontak Ons
Skooldrag
Toelatingsvorm

 

Marike de Klerk- projek

 

Marike de Klerk was gedurende 2000 en 2001 betrokke by die Avontuurklub se strandskoonmaakprojek te Dolphin Beach. Mev. de Klerk is in 2001, 3 weke na ons laaste projek saam met haar, tragies vermoor.

 

Op 16 November 2002 is die projek tydens 'n spesiale geleentheid by Leeuwenhof (die premierswoning) na haar vernoem.

 

Die projek het daarna 'n jaarlikse instelling op die skoolprogram geword.

 

Verskeie bekende persoonlikhede het reeds hul bydrae tot die projek gelewer. 'n Paar name word uitgesonder:

Natalie en Deidré du Toit, Justine en Corné Krige, Lize Beekman, Laurinda Hofmeyr, Ivan Zimmermann, Sheila Camerer, Willem en Nicole de Klerk, dr. Divan Serfontein, ens.

 

'n Spesiale trofee is deur  Willem en Nicole de Klerk geskenk wat jaarliks aan die mees toegewydste klublid, aan die strandskoonmaak, toegeken word.

 

Die projek vier vanjaar sy 10de verjaarsdag.

 

 

 Adres:    Waterloo Green, Wynberg, 7800

Telefoon:    (021)  762-2234

Faks:    (021)  797-1978

Epos:    admin@svdstel.co.za