|
|
Etos en Strewe
* Christelike karakter en lewensbeskouing.
* Onderrig in Afrikaans en binnekort in Afrikaans en Engels (dubbelmedium).
* Handhawing en uitbou van die hoë standaarde wat die skool kenmerk.
* Strewe om die moontlikhede en talente van leerders tot volle wasdom te laat kom.
* Strewe om professionele en verantwoordelike onderrig van die hoogste moontlike waarde te bied.
|
Adres: Waterloo Green, Wynberg, 7800 Telefoon: (021) 762-2234 Faks: (021) 797-1978 Epos: admin@svdstel.co.za |